trekkers
Trekker- en stroperverkope daal in 2024
Trekkerverkope van 500 eenhede in April is ongeveer 8% minder as die 543 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 24% minder as verkope verlede jaar. Ses-en-twintig stropers is in April verkoop, 78 minder as die 108 eenhede wat verlede April[...]
Trekker- en stroperverkope daal in Maart 2024
Trekkerverkope van 498 eenhede in Maart is aansienlik (26%) minder as die 676 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope nou 28% minder as verlede jaar. Ses-en-twintig stropers is in Maart verkoop. Dit is 13 minder as die 39 eenhede wat verlede Maart[...]
Trekker- en stroperverkope daal
Trekkerverkope van 516 eenhede in Februarie is aansienlik (byna 34%) minder as die 777 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 31% minder as verkope verlede jaar. Agtien stropers is in Februarie verkoop, 21 minder as die 39 eenhede wat verlede[...]
CNH: Markleiers vir stropers en trekkers in Afrika
CNH is bekend daarvoor dat hulle die boer se behoeftes ken en verstaan – en die sukses van die boer in al sy bedrywighede ten doel het. 2023 was ՚n uitdagende jaar vir die landboubedryf, maar CNH het uitgestyg deur hulleself as markleiers met betrekking tot trekker- en stroperverkope[...]
Smith Power Equipment bring Kubota en Polaris na Kaap NAMPO
Geoffrey Green, digitale bemarkingsbestuurder by Smith Power Equipment verduidelik dat Kubota 'n naam is om dop te hou! Smith Power Equipment het 'n positiewe Kaap NAMPO 2023 gehad. Die invoerder en verspreider van Kubota-landboutoerusting is optimisties oor die toekoms. Besoekers kon 'n verskeidenheid trekkers, Kubota-implemente, veldry-voertuie en kragopwekkers sien.[...]