trekkers
AGCO Fendt | NAMPO Kaap 2024
Tydens NAMPO Kaap het hulle vir die eerste keer hulle AGCO Fendt-produkte in die Wes-Kaap tentoongestel. By NAMPO Kaap het hulle ‘n paar van hulle kom wys en die Wes-Kaap se boere was beïndruk. Fendt is reg om die Wes-Kaap se boere te dien met werktuie wat gemaak is[...]
Suinige Case IH-trekkers hou kosteknyptang in toom
Verhoogde koste plaas uiteraard toenemend druk op produsente. Stygende insetkoste is ’n bedreiging vir die volhoubaarheid van kommersiële landboubesighede, want dit noodsaak boere om hoër opbrengste te behaal om dieselfde winsmarge as vorige jare te kan handhaaf. Case IH in Suid-Afrika neem aansienlike behae in sy pogings om boere[...]
VIDEO: New Holland se blou boordtrekkers | NAMPO Kaap 2024
New Holland is al jare die ondersteuningspunt van boere in die boord- en wingerdbedryf met hulle verskillende trekkers. Hulle boordtrekkers bied aan boord- en vrugteboere die geleentheid om maklik, sonder sukkel die seisoen aan te pak. Die blou boordtrekker reeks: T3F: Liggewig en kompak T4F/N/V-reekse: Veilig en betroubaar T4[...]
Boere pluk die vrugte van New Holland se blou boordtrekkers
New Holland is al jare die ondersteuningspunt van boere in die boord- en wingerdbedryf met hulle verskillende trekkers. Hulle boordtrekkers bied aan boord- en vrugteboere die geleentheid om maklik, sonder sukkel die seisoen aan te pak. T3F: Liggewig en kompak Die T3F-reeks trekkers is ontwerp om maklik tussen rye[...]
Stroperverkope daal met 64%
Trekkerverkope van 574 eenhede in Augustus is ongeveer 18% minder as die 697 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 25% minder as verlede jaar. Vyf stropers is in Augustus verkoop, 19 minder as die 24 eenhede wat verlede Augustus verkoop[...]