trekkers
VIDEO: Mahindra Trekkers- Sterk en betroubaar
Mahindra word een van Suid-Afrika se vinnigste groeiende trekkerhandelsmerke. Nadat hulle hulself in internasionale markte gevestig het en as die wêreld se voorste trekkervervaardiger erken word, het Mahindra hul bekostigbare, hoëgehalte landbou-toerusting na die mark gebring. Mahindra het onlangs boere by NAMPO 2025 beïndruk , en Michele Chicognani, streekverkoopsbestuurder[...]
New Holland T7 HD “Heavy Duty”- trekkerreeks
Die T7 HD reeks is nou al ‘n jaar in Suid-Afrika en hierdie Vlak V-trekker het almal verbaas met sy krag en werkverrigting. Daar is drie modelle in die reeks, naamlik die T7.290 HD (199 kW), die T7.315 HD (221 kW) en die T7.340 HD (250 kW). Hierdie eenhede[...]
Trekkerverkope styg met 23%
Trekkerverkope van 638 eenhede in Februarie is omtrent 21% meer as die 527 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou omtrent 23% meer as verkope verlede jaar. Negentien stropers is in Februarie verkoop, een meer as die 18 eenhede wat verlede Februarie[...]
Benut veelsydigheid: MG Jacobsz Boerdery se reis met Valtra-trekkers
MG Jacobsz Farming op Oppermanskraal in Bergville, KwaZulu-Natal, is ՚n gevestigde landbou-onderneming wat bekend is vir sy kommersiële beesteling en uiteeenlopende gewasboerderybedrywighede. Gielie Jacobsz, vyfdegeslag boer, boer in die Bergville-, Harrismithen Van Reenen-distrikte onder die maatskappynaam, MG Jacobsz Farming. Gielie sê: “Ek is baie, baie bevoorreg om twee van[...]
New Holland T6.180-metaankrag – aangedryf deur die natuur
Die New Holland T6.180-metaangastrekker is die wêreld se eerste 100% metaanaangedrewe produksietrekker, en is die sleutel tot die voltooiing van die deugsame siklus van die Energy Independent Farm-stelsel. Boere verbou gewasse en gebruik afvalprodukte om biometaan op te wek, wat die trekker aandryf, wat op sy beurt help om[...]