trekkers

Mahindra Trekkers het AgriWys by NAMPO Kaap 2025 bekendgestel

Vernuwing ontmoet landbou! By NAMPO Kaap 2025 het Mahindra Trekkers met trots AgriWys bekendgestel – hul gevorderde telematika-platform. AgriWys is ontwerp om insigte direk in boere se hande te plaas en is besig om die landboubedryf te verander deur presisie, slimmer besluitneming, en groter oeste. Met AgriWys tel elke[...]

By Spesialisskrywer|28th September 2025|Categories: Mechanisation videos, Meganisasie Videos, Video's, Videos|Tags: , , , |

Mahindra bring slim boerdery na jou plaas met AgriWys

Mahindra Tractors het by vanjaar se NAMPO Kaap weer bewys dat hulle ernstig is oor innoverende oplossings vir die plaas. Met die bekendstelling van hul nuwe telematika-platform, AgriWys, word digitale boerdery nou nog meer toeganklik vir Suider-Afrika produsente. AgriWys is ontwerp om boere se werk makliker en meer winsgewend[...]

By Jaco Cilliers|10th September 2025|Categories: Meganisasie, Nuus|Tags: , , |

Die Massey Ferguson 8737 S: Wat meer wil jy hê? Dis ‘n Massey!

In moderne boerdery is krag en presisie ononderhandelbaar. Daarom is boere opsoek na trekkers wat harde werk ligter kan maak, en oor presisie tegnologie beskik wat op die uiteinde van die dag hulle bankbalans kan laat glimlag. Vir die Massey Ferguson 8737 S is krag en presisie sinoniem, ‘n[...]

By Natasha Pretorius|9th September 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Smith Power bult hulle Deutz-Fahr-spiere by Val Boeredag

Tydens die 30ste Val Boeredag vanjaar gehou op 2 Julie 2025, het Smith Power Equipment gewys waarom Deutz-Fahr-trekkers steeds ’n voorloper in die landboubedryf is. Die indrukwekkende demonstrasie van hulle trekkers het boere verstom met die trekkers se krag, gevorderde hidrouliese vermoë, en doeltreffende koste van eienaarskap en onderhoud.[...]

By Jaco Cilliers|9th July 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |
0
Go to Top