vee

Bek-en-klouseer onder beheer

Die verbete geveg om bek-en-klouseer onder beheer te bring, is besig om vrugte af te werp. Volgens Sara-Lea van Eeden, die Departement  van Landbou se woordvoerder oor bek-en-klouseer, is die situasie in die Oos-Kaap en Mpumalanga onder beheer met geen nuwe voorvalle nie. In Mpumalanga, die Vrystaat, Noordwes en[...]

By Tisha Steyn|28th October 2024|Categories: Dieregesondheid|Tags: , , , , , , |

’n Vinnige terugflits na Hoopstad Afrikaner se 85ste bulveiling

Die Hoopstad Afrikaner-groep het op 9 Oktober hulle merkwaardige 85ste veiling gehou by die Hoopstad Landbougronde. Met pragtige bulle en plat op die aarde mense, was hierdie veiling ’n uitskieter! Die trots, moeite en harde werk wat in hierdie tipe veilings gaan verdien ’n groot handeklap! Indien[...]

By Kylee Mann|24th October 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |

Le Roc Brangus se 16de produksieveiling … het ge-rock!

Op 16 Oktober 2024 het die Le Roc-groep die ring oopgemaak vir hulle pragtige Brangus-bulle en vroulike diere om trots te pronk! Le Roc se 16de produksieveiling is afgeskop te plaas Eastry, Tweespruit. Met die vrugbaarheid, aanpasbaarheid en uitstekende genetika van hierdie diere is dit maklik om te verstaan[...]

By Kylee Mann|22nd October 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , , , |

Soutpansberg Bonsmaras: 2024 produksieveiling uitslae

Soutpansberg Bonsmara het hulle jaarlikse produksieveiling gehou op die 11de Oktober te plaas de Ruigte, Vivo. Ten spyte van uitdagende ekonomiese toestande kyk die groep terug na ‘n suksesvolle dag en bedank elke koper en ondersteuner. Hier is die veiling uitslae: Stoetbulle verkoop teen ‘n gemiddeld van R61 000[...]

By Kylee Claassen|14th October 2024|Categories: Veilings|Tags: , , , , , |
0
Go to Top