vee

VIDEO: Bul verkoop vir R340 000 by die Nu-Alcade veiling

Ten spyte van die moeilike ekonomiese toestande en droogte waardeur boere tans stoei, was hierdie veiling steeds suksesvol met terugkerende sowel as nuwe kopers wat die Nu-Alcade groep ondersteun deur al die jare. Bulle verkoop aan stoettelers (4x) met ‘n gemiddeld van R230 000,00 en die hooste prys van[...]

By Specialist Writer|9th October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

VIDEO: Vlakte Bonsmara 15de Bulveiling | 18 Oktober

Die Vlakte Bonsmara Studiegroep staan bekend vir hulle verbintenis tot uitnemendheid en die groep vooruitstrewende Bonsmaratelers fokus daarop om bulle in die mark beskikbaar te stel wat werklik uitstaan ten opsigte van aanpasbaarheid, vrugbaarheid en groeipotensiaal. Hierdie telers lewer gereeld van die beste Bonsmara-genetika en verseker dat elke bul[...]

By Specialist Writer|7th October 2024|Categories: Videos|Tags: , , , , , |

VIDEO: Soutpansberg se Produksieveiling 2024

Soutpansberg Bonsmara is in 2009 geregistreer nadat die fokus sedert 2006 van Afrikaners en Simmentalers verskuif het na die Bonsmara-ras. Bonsmaras is sterk geteel om nie net te oorleef nie, maar ook kommersieel en as teeldiere te presteer. Hul gehardheid en aanpassingsvermoë het hulle as Suid-Afrika se grootste ras[...]

By Specialist Writer|30th September 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Hoopstad se Afrikanerbultelersvereniging vier 85 jaar se Afrikaner-volhoubaarheid

Dit is met absolute trots dat die Hoopstad Afrikanerbultelervereniging vanjaar hulle 85ste veiling met oorgawe kan hou op 9 Oktober 2024 om 11:00 te Hoopstad Landbougronde. Om beter te verstaan wat presies die Afrikaner-beesras is en hoe hulle dekades se sukses bekom het, is daar aan die vereniging die[...]

By Specialist Writer|20th September 2024|Categories: Vee en rasse, Veilings|Tags: , , , , |
0
Go to Top