vee

VIDEO: 2024 Meatmaster Nasionale veiling

Nog 'n suksesvolle veiling agter die rug vir Meatmasters. Goeie pryse vir goeie gehalte diere, 'n lekker atmosfeer en gelukkige kopers is wat hierdie veiling altyd tops hou! As jy jou veiling wil bemark kontak: Lynette van Tonder – (074)-694-4422 – lynette@agri4all.com Tiny Smith – (082)-698-3353 – tiny@agri4all.com https://youtu.be/QSdRJPDcS7o?si=rhi5Mc0m5SFAbhtL[...]

By Specialist Writer|10th September 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |

Noord-Kaap loop deur onder verskeie siektes

Ses verskillende vee- en pluimveesiektes het sedert 1 April tot 15 Augustus in die Noord-Kaap voorgekom. Die volgende siektes word in die September 2024-nuusbrief van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) genoem. Bek-en-klouseer Die kommerwekkende hiervan is bek-en-klouseer, wat in Mei vanjaar vir die eerste keer in die Oos-Kaap uitgebreek het. Voor[...]

By Tisha Steyn|6th September 2024|Categories: Dieregesondheid, Vee en Wild|Tags: , , , |

‘n Skaapboer se beste vriend

NAMPO Kaap 2024 het 'n opwindende nuwe item op die program met die Skaaphondprogram wat van Woensdag tot Vrydag, 11-13 September 2024 in die BKB Veesentrum plaasvind. Pippa Philip, Nasionale Sekretaris van die Suid-Afrikaanse Skaaphondvereniging (SASDA), en een van die organiseerders van die geleentheid by NAMPO Kaap 2024, verduidelik:[...]

By Specialist Writer|22nd August 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

VIDEO: Nu-Alcade beloof nog meer en nog beter op hulle komende veiling – September 2024

Die Nu-Alcade-groep nooi almal hartlik uit om 'n draai te kom maak by hulle komende veiling wat op 26 September om 11:00 te Warmbad veemark plaasvind. Op aanbod: 35 SP bulle 125 Kommersiële vroulike diere 250 A-grade slagvee 270 C-grade slagvee 200 Speenkalwers Dagboek die datum en maak seker[...]

By Specialist Writer|12th August 2024|Categories: Veilings, Video's|Tags: , , |
0
Go to Top