Valtrac

Staatmaker-Valtras: Harde werk is hulle kos

Op ՚n melkplaas is daar nie tyd vir stilstaan nie. Beeste moet gevoer word, koeie moet gemelk word, kuilvoer en hooi moet gemaak word en weiding moet onderhou word. Daarom het jy ՚n staatmaker trekker nodig wat alle take rats kan verrig soos grondbewerking, laaiwerk, sleepwerk en grassny. Dit[...]

By Maryna Steyn|6th September 2024|Categories: Artikels, Meganisasie, SA295-meganisasie|Tags: , , , |

Valtrac maak boneboerdery maklik en lonend

Reeds twintig jaar lank maak Valtrac, die toonaangewende verskaffer van landboutoerusting, ՚n diepgaande impak op die bonebedryf en in die Suid-Afrikaanse landbou. Deur voortdurende vernuwing en toewyding aan die verbetering van boerderypraktyke in die bonebedryf, het Valtrac ՚n toonaangewende rol in die bedryf gespeel. Valtrac se reis in die[...]

VIDEO: Valtrac by Val Boeredag 2024

Valtrac skyn helder by Val Boeredag 2024. Valtra vervaardig al sedert 1951 voortreflike trekkers. Met jare se ervaring in die bedryf, ken Valtrac die wenresep vir ‘n wen-trekker, maar bly steeds lei in die landboubedryf met nuwe, vooruitstrewende ontwikkelings. Nes jy dink hulle het nou die toppunt bereik, kom[...]

By Specialist Writer|26th July 2024|Categories: 2024-Val-Boeredag|Tags: , , , |

Valtrac skitter by Val Boeredag: Boere bewonder drie staatmaker-trekkers

Die Valtrac-naam is niks minder as legendaries in die landboubedryf nie. Enige boer wat hoor "Valtrac", dink outomaties aan uitstekende kliëntediens, vasbyt-trekkers en bybehore wat skrik vir niks. Die bewondering wat boere vir Valtrac se Valtra-trekkers het, was weer duidelik sigbaar by Val Boeredag. Valtrac se trekkers bespaar boere[...]

By Benine Ackermann|10th July 2024|Categories: Artikels, Meganisasie, Trekkers|Tags: , , , , , |

Valtrac geenbewerking planters jou antwoord tot herlewingslandbou

Alles kos die boer al hoe meer geld – diesel, arbeid, tyd, kunsmis, saad ... Dit beteken dat die boer die meeste waarde uit elke sent moet pers en niks moet vermor nie. Een manier om geld te bespaar en opbrengste te verhoog is geenbewerking, ‘n stelsel waar die[...]

By Bianca Pretorius|8th July 2024|Categories: Grondbewerking, Planttoerusting, SA293-Meganisasie|Tags: , , , , |
0
Go to Top