Valtrac

Pöttinger-snyertegnologie loop ver voor: Valtrac sny sy pad oop in boere se harte

Enige boer se droom is om die meeste uit elke halm te verkry, tesame met verteerbare en voedsamer voer vir sy diere. Nie net voldoen Pöttinger se snyers aan boere se drome nie, maar draf ook soos ՚n droom deur enige gewas. Valtrac is die betroubare verskaffer van Pöttinger-toerusting.[...]

By Bianca Pretorius|17th December 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Valtrac se geel trekkers is wenners in Cederberg

Jaar na jaar bewys Valtrac hulle staal op suksesvolle plase regoor Suid- Afrika. Ook hulle boordtrekkers is klein knapies, maar met groot werklus en betroubaarheid. Maar wat sê boere van Valtrac se boordbulletjies? Boeta Ferreira boer met wyndruiwe net buite Clanwilliam. “Druiwe aard baie goed hier as gevolg van[...]

By Ashleigh Venter|5th December 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

՚n Werkesel met 28 500 uur agter die naam – Nog steeds onvermoeid aan die werk!

Wanneer Suid-Afrikaanse boere oor Valtra-trekkers en toerusting gesels, is daar altyd ՚n refrein van waardering – nie net vir die trekkers se werkverrigting nie, maar ook vir die uitsonderlike diens wat hul betroubaarheid verseker. By die hart van hierdie diens staan Valtrac, wat nie net trekkers en ander werktuie[...]

By Artikel voorsien|15th November 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , |

VIDEO: Major Cyclone mower – Valtrac testimonial

Mark Hauff shares his experience of using the Major Cyclone mower. Struggling with three mowers that could barely keep up with their tasks during peak season was not something Mark Hauff wanted to waste his time on any longer. He is a second-generation dairy farmer from southern KwaZulu-Natal, near[...]

By Specialist Writer|1st October 2024|Categories: Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top