Valtrac
VIDEO: Valtrac aan die voorpunt van vernuwende tegnologie vir die boer | NAMPO 2025
Kyk saam terug na Valtrac se indrukwekkende uitstalling van 'n verskeidenheid produkte by NAMPO 2025! Van kragtige trekkers tot presisie-toerusting en slim boerdery-oplossings — hierdie terugblikvideo wys die topprodukte wat boere se aandag getrek het. Sien hoe Valtrac steeds boere ondersteun met praktiese, hoë-prestasie masjinerie wat gebou is vir[...]
Benut veelsydigheid: MG Jacobsz Boerdery se reis met Valtra-trekkers
MG Jacobsz Farming op Oppermanskraal in Bergville, KwaZulu-Natal, is ՚n gevestigde landbou-onderneming wat bekend is vir sy kommersiële beesteling en uiteeenlopende gewasboerderybedrywighede. Gielie Jacobsz, vyfdegeslag boer, boer in die Bergville-, Harrismithen Van Reenen-distrikte onder die maatskappynaam, MG Jacobsz Farming. Gielie sê: “Ek is baie, baie bevoorreg om twee van[...]
Harness versatility: MG Jacobsz Farming’s journey with Valtra tractors
MG Jacobsz Farming, based at Oppermanskraal Farm in Bergville, KwaZulu-Natal, is a well-established agricultural enterprise known for its commercial cattle breeding and diverse crop farming operations. Gielie Jacobsz, 5th generation farmer, farms in the Bergville, Harrismith and Van Reenen districts under the company name MG Jacobsz Farming. Gillie says:[...]
VIDEO: Valtrac by Balfour Hooidag 2025
Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit is geriefliker as ‘n koning se voorkamer met onbelemmerde uitsig reg rondom en ‘n SmartTouch-armleuning wat dit vir die operateur maklik[...]
Valtrac spog met hulle eerste N135 Versu-trekker by Balfour Hooidag
Groot opgewondenheid het onder voerboere geheers toe Valtrac se reeks wentrekkers en hooimaakoerusting die arena by Balfour Hooidag 2025 betree het. Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie. Die kajuit[...]