VIDEO: Valtrac by Balfour Hooidag 2025

BalfourHooidag_Valtrac_17-01-2025_V1_THUMBNAIL
Boere was veral beïndruk met Valtrac se mooi, wit Valtra N135 Versu-trekker, die eerste een in die land, wat presisiegereed is met al die nodige tegnologie.
Die kajuit is geriefliker as ‘n koning se voorkamer met onbelemmerde uitsig reg rondom en ‘n SmartTouch-armleuning wat dit vir die operateur maklik maak om hierdie magdom krag en tegnologie akkuraat met sy vingerpunte te beheer.
Vir meer inligting oor Valtrac se betroubare en doeltreffende hooimaaktoerusting en kragtige, betroubare trekkers, besoek hulle webwerf by www.valtrac.co.za, skakel Attie de Villiers by (+27)83-261-9863 of (+27)56-817-8006, of stuur ’n e-pos aan attiedev@valtrac.co.za