Valtrac

VIDEO: Valtrac het alles waaraan jy kan dink en waarskynlik nog meer!

Valtrac het oorspronklik begin met net die Valtra-trekkers, en eers daarna het Wynn dit begin uitbrei na werktuie soos planters. Van daar af het die saak gegroei tot wat hulle vandag het, waar hulle amper vier standplase op NAMPO volmaak. Hulle is seker een van die standplase met die[...]

By Specialist Writer|13th June 2024|Categories: Mechanisation videos, Videos|Tags: , , |

Valtrac: Van boer tot boer

Daar is baie krag in hierdie woorde wanneer Wynn Dedwith, stigter van Valtrac, dit sê. Wynn is ’n legende in die bedryf, met Valtrac wat al ’n volle 28 jaar gelede gestig is en steeds uitblink as een van die top voorste staatmakers in landbou. Dit is duidelik dat[...]

By Ashleigh Schubert|5th June 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: |

Die Colombo Avanti-grondboonstroper maak ’n merkbare verskil

Wanneer ‘n boer wat reeds vir 21 jaar met grondbone boer ‘n stroper aanbeveel, dan moet ‘n mens mos luister. Die Colombo Avanti beïndruk vandat sy tafel sand raak tydens oestyd en dié jaar kan jy ook meer daaroor uitvind by NAMPO Oesdag 2024! Wikus Mostert boer al vir[...]

By Maryna Steyn|30th April 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Valtrac bring die room van die room na SA boere

Die groot sleutel tot produktiwiteit is om ՚n stelsel te vind wat doeltreffend werk en gehalte uitset bevorder. Dit maak mos sin? Tog, wanneer jy boer, verg dit ՚n bietjie meer oplees, oorweeg, beplan en idees toets. Sommiges faal en ander is raakskieters soos om ՚n grassnyer wat heeltemal[...]

By Maryna Steyn|22nd April 2024|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top