VIDEO: Valtrac het alles waaraan jy kan dink en waarskynlik nog meer!

Picture1
Valtrac het oorspronklik begin met net die Valtra-trekkers, en eers daarna het Wynn dit begin uitbrei na werktuie soos planters.
Van daar af het die saak gegroei tot wat hulle vandag het, waar hulle amper vier standplase op NAMPO volmaak. Hulle is seker een van die standplase met die grootste verskeidenheid toerusting. Hulle gaan van grondbonestropers, boneuithalers, spuite, kunsmisstrooiers, kalkstrooiers, misstrooiers, planters, voermaaktoerusting … en die lys gaan aan en aan.
Valtrac is beskikbaar op al die sosialemediablaaie. Besoek ook hulle webblad by www.valtrac.co.za. Skakel hulle by 0861-VALTRA. Hulle het takke landwyd en lewer diens selfs tot in Nambië.