Valtra trekker
VIDEO: Valtrac het alles waaraan jy kan dink en waarskynlik nog meer!
Valtrac het oorspronklik begin met net die Valtra-trekkers, en eers daarna het Wynn dit begin uitbrei na werktuie soos planters. Van daar af het die saak gegroei tot wat hulle vandag het, waar hulle amper vier standplase op NAMPO volmaak. Hulle is seker een van die standplase met die[...]