Valtrac
ProAgri SA 290
Wolke van belofte steek oor verskeie dele van ons land op met berigte van goeie reën wat die afgelope week oor 'n wye gebied geval het. Die afgelope paar maande is gekenmerk deur prysskommelings en boere hou asem op oor die uitwerking van die heersende El Niño-seisoen op[...]
N & M Boerdery: “Valtrac is die beste wat ek al ooit gehad het!”
N & M Boerdery is begin deur die huweliksmaats Nico en Mariana Hendriks. Hulle boer in die Ellisras omgewing. Nie net plant hulle aartappels en uie nie, maar het ook 'n beesvertakking. In 2014 het Nico se dogter hom oorreed om 'n Valtrac trekker te toets. Aanvanklik was hy[...]
Waar Valtra werk, oes jy sukses
Ses vlytige Valtras sleep, ploeg, plant, oes en hys dat die stof staan by N&M Boerdery. Dit is hoe meganisasie bydra tot Nico en Mariana Hendriks se boerdery naby Ellisras – en dit het alles begin met ՚n rooi T191 en NAMPO-oesdag. Teen die oewer van die Mokolorivier, naby[...]
Valtrac spog met die nuwe Jumil Global Max
Presisieboerdery verg dat die boer elke deel van sy boerdery produktief moet maak. Elke onnodige uitgawe moet gesny word, elke werktuig moet optimaal en doeltreffend benut word en nuwe toerusting wat aangeskaf word moet die boerdery verbeter. Dit is ՚n uitdaging, maar dit word aansienlik makliker gemaak wanneer jou[...]
Paint your dream tractor with Valtrac
Good news for farmers that wants another colour tractor than a green, red or blue one. You can now choose your own colour tractor to fit on your farm with Valtrac. Any colour is available. Say goodbye to compromise and hello to a world where you’re the artist of[...]