Valtrac
Paint your dream tractor with Valtrac
Good news for farmers that wants another colour tractor than a green, red or blue one. You can now choose your own colour tractor to fit on your farm with Valtrac. Any colour is available. Say goodbye to compromise and hello to a world where you're the artist of[...]
Valtrac spog met die nuwe Jumil Global by NAMPO
Presisieboerdery verg dat die boer elke deel van sy boerdery produktief moet maak. Elke onnodige uitgawe moet gesny word, elke werktuig moet optimaal en doeltreffend benut word en nuwe toerusting wat aangeskaf word moet die boerdery verbeter. Dit is ՚n uitdaging, maar dit word aansienlik makliker gemaak wanneer jou[...]
Tatu se ASTMatic 450 skeurploeë en Valtrac help boere met harde grond
Dirk Potgieter boer tussen Vereeniging en Villiers in Suid-Afrika. Hy verduidelik hoekom hy die Tatu ASTMatic 450 al meer as twaalf jaar vertrou! Tatu se ASTMatic 450 skeurploeë help boere om die harde ploegblad op te breek om wortelindringing te verbeter. https://youtu.be/VQAM3MZqu2Y Die rede waarom Dirk gekies het om[...]
Die wenresep vir boerdery: Liefde vir landbou en Valtrac se Tatu-skeurploeë
Boerdery is meer as ՚n beroep – dit is ՚n liefde. Om al jou inspanning, tyd en aandag aan ՚n boerdery te bestee doen jy nie sonder om ՚n innige liefde vir landbou te hê nie. En een van die lekkerste ervarings is om die vrug van jou handewerk[...]
Hoogtepunt by Val Boeredag: Valtrac wys wat steek in ’n Valtra
“Allamoses! Dít is nou ՚n lekker trekker!” Só het boere gereageer toe hulle by die onlangse Val Boeredag gesien het waartoe Valtrac se Valtra-trekkers in staat is. Valtra-trekkers het hulle oorsprong in Finland gehad en sekere modelle word in Brasilië vervaardig, maar steeds volgens die allerhoogste standaarde. Valtra is[...]