Valtra T-reeks
Hoogtepunt by Val Boeredag: Valtrac wys wat steek in ’n Valtra
“Allamoses! Dít is nou ՚n lekker trekker!” Só het boere gereageer toe hulle by die onlangse Val Boeredag gesien het waartoe Valtrac se Valtra-trekkers in staat is. Valtra-trekkers het hulle oorsprong in Finland gehad en sekere modelle word in Brasilië vervaardig, maar steeds volgens die allerhoogste standaarde. Valtra is[...]