Categories: VideosPublished On: 18th October 2023

Valtrac spog met die nuwe Jumil Global Max

By 0 min read

valtrac Jumil Global max Thumbnail

Presisieboerdery verg dat die boer elke deel van sy boerdery produktief moet maak. Elke onnodige uitgawe moet gesny word, elke werktuig moet optimaal en doeltreffend benut word en nuwe toerusting wat aangeskaf word moet die boerdery verbeter. Dit is ՚n uitdaging, maar dit word aansienlik makliker gemaak wanneer jou meganisasievennoot die vereistes verstaan.

Vir meer inligting oor die Jumilreeks van Valtrac, kontak Attie de Villiers by 083-261-9863 of 056-817-8006, of stuur ‘n epos na attiedev@valtrac.co.za. Besoek ook die webwerf www.valtrac.co.za.

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment