Colombo Double Master
Valtrac maak boneboerdery maklik en lonend
Reeds twintig jaar lank maak Valtrac, die toonaangewende verskaffer van landboutoerusting, ՚n diepgaande impak op die bonebedryf en in die Suid-Afrikaanse landbou. Deur voortdurende vernuwing en toewyding aan die verbetering van boerderypraktyke in die bonebedryf, het Valtrac ՚n toonaangewende rol in die bedryf gespeel. Valtrac se reis in die[...]
Boere hoef nie meer vir spek en boontjies te boer nie: Valtrac maak oestyd maklik vir boneboere
Groot en lonende moontlikhede wink vir boneboere wat die probleme van droëboonproduksie kan oorkom. Die probleme is hoofsaaklik dat droëboonboerdery tradisioneel arbeidsintensief is, wat sake vir Suid-Afrika se boere moeilik en riskant maak; en dat bone wat gereed is om geoes te word, se peule oopspring sodat die pitte[...]