stropers

Wesselsbron staak boerdery veiling: Jou kans om plaastoerusting, implemente, skaap en meer op een plek te bekom!

Is jy opsoek na plaastoerusting, implemente of skaap? Wesselsbron se staak boerdery veiling bied dit alles vir jou, onder een dak! Van stropers, planters, trekkers, plaasgereedskap, skaap en meer. As jy opsoek is om jou Dormer of Dohne Merino kudde te vergroot of verbeter is dit nou jou kans.[...]

Hektaar vir hektaar, steeds jou beste keuse: Case-stropers maak ՚n taai taak soet

Merke, gereed gaan! Groot geesdrif het op Grootpan geheers waar die grootmanne in die stroopbedryf weer teen mekaar meegeding het. Die stropers wat deelneem word beoordeel op grond van spoed, vermorsing en die gewig of volume wat gestroop word. Case het twee mooi rooi inskrywings by vanjaar se stroperresies[...]

By Bianca Pretorius|26th June 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , |

Minder trekkers en stropers is in September verkoop as ‘n jaar gelede

Trekkerverkope van 552 eenhede in September is aansienlik (11%) minder as die 623 eenhede wat verlede September verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 4% hoër as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.  Stroperverkope van vier eenhede in September is ook aansienlik minder as die tien eenhede[...]

Augustus 2017 se trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede

Trekkerverkope van 583 eenhede in Augustus was aansienlik (byna 27%) beter as die 460 eenhede wat verlede Augustus verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 7% beter as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 12 eenhede in Augustus is dubbel die ses[...]

Trekker- en stroperverkope is hoër as ‘n jaar gelede

Trekker- en stroperverkope vir Juniemaand is hoër as dieselfde tyd verlede jaar. Trekkerverkope van 479 eenhede in Junie is aansienlik (24%) hoër as die 385 eenhede wat verlede Junie verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 3% hoër as verkope verlede jaar.   Stroperverkope van 20[...]

By Benine Ackermann|11th July 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top