stropers

Januarie 2017 se trekker- en stroperverkope

Trekkerverkope van 478 eenhede in Januarie is byna 18% minder as die 580 eenhede wat verlede Januarie verkoop is, terwyl stroperverkope van 16 eenhede dieselfde is as die 16 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. Die laer trekkerverkope vanjaar weerspieël ᾿n hoë mate van omsigtigheid in die mark. Baie[...]

By Specialist Writer|7th February 2017|Categories: News|Tags: , , , , |

November 2016 se trekker- en stroperverkope

Trekkerverkope van 453 eenhede in November is een eenheid meer as die 452 eenhede wat verlede November verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope 13% laer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.   Stroperverkope van 12 eenhede in November is, soos trekkerverkope, een eenheid meer as die[...]

Oktober 2016 se trekker- en stroperverkope

Volgens verwagtinge sal algehele trekkerverkope laer wees as verkope verlede jaar, dalk teen tussen 15 en 20% laer, of anders gestel, verkope van tussen 5 250 en 5 600 eenhede. Trekkerverkope van 567 eenhede in Oktober is aansienlik (16%) laer as die 678 eenhede wat verlede Oktober verkoop is.[...]

September 2016 se trekker- en stroperverkope

Trekker- en stroperverkope vir die jaar 2016 is aansienlik laer as verlede jaar. Daar word algemeen verwag dat algehele trekkerverkope laer sal wees as verkope verlede jaar, dalk met sowat 15 tot 20% laer. Trekkerverkope van 623 eenhede in September is marginaal meer (2%) as die 637 eenhede wat[...]

By Benine Ackermann|12th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Droogte knou Augustus se trekker- en stroperverkope

Werktuigverkope vir hierdie jaar is baie laer in vergelyking met laasjaar, wat aan die droogte toegeskryf kan word. Trekkerverkope van 460 eenhede in Augustus is 22% laer as die 589 eenhede wat verlede Augustus verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope ongeveer 15% laer as verkope vir[...]

By Specialist Writer|6th September 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top