stropers
Merke, gereed, stroop! | Stroperresies 2024
Waar die graan geil en goud staan moet daar gestroop word. Strooptyd stop vir geen wind of weer nie. En enige boer wat sy boerdery ernstig opneem, weet dat die masjinerie wat hy gebruik net so belangrik is soos die gehalte van sy gewas. Suid-Afrikaanse boere wil daarom net[...]
Trekker- en stroperverkope daal in Maart 2024
Trekkerverkope van 498 eenhede in Maart is aansienlik (26%) minder as die 676 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is verkope nou 28% minder as verlede jaar. Ses-en-twintig stropers is in Maart verkoop. Dit is 13 minder as die 39 eenhede wat verlede Maart[...]
Trekker- en stroperverkope daal
Trekkerverkope van 516 eenhede in Februarie is aansienlik (byna 34%) minder as die 777 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou byna 31% minder as verkope verlede jaar. Agtien stropers is in Februarie verkoop, 21 minder as die 39 eenhede wat verlede[...]
CNH: Markleiers vir stropers en trekkers in Afrika
CNH is bekend daarvoor dat hulle die boer se behoeftes ken en verstaan – en die sukses van die boer in al sy bedrywighede ten doel het. 2023 was ՚n uitdagende jaar vir die landboubedryf, maar CNH het uitgestyg deur hulleself as markleiers met betrekking tot trekker- en stroperverkope[...]
CNH Industrial se Connect-fasiliteit bring nuwe dimensies na proaktiewe diensondersteuning
Boerdery mag nie gaan stilstaan nie, veral nie wanneer jy op die kritieke tye wat die natuur voorskryf moet ploeg, saai of oes nie. Niks beskryf ook ten volle die teleurstelling, frustrasie en geldelike impak van ’n trekker of stroper wat in die middel van sy werk breek nie.[...]