landbou

Laurika du Bois: ’n Lewe van passie, diens en bemagtiging in landbou

Laurika du Bois, Hoof van Bemarking en Kommunikasie by Agri Skills Transfer, glo dat landbou veel meer is as ’n bedryf, dit is ’n lewenswyse, ’n roeping en ’n manier om betekenisvol by te dra tot die toekoms van Suid-Afrika. Met meer as drie dekades in onderwys en opleiding,[...]

By Jaco Cilliers|23rd July 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Landbou betree nuwe era

Minister John Steenhuisen, minister van landbou, het op 8 Julie die Landboubegroting vir die 2025/2026-boekjaar in die parlement ter tafel gelê. In sy voorafskouing, het hy gesê die voorlegging van die begroting meer as ‘n prosedurele verantwoordelikheid, maar ‘n keerpunt vir landbou. Daarmee verwys hy na die herstrukturering van[...]

By Tisha Steyn|9th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |

VIDEO: Pannar maak waardevolle bydrae by Val Boeredag 2025

Joe Payne, streeksbestuurder van Pannar, deel waarom Val Boeredag ’n belangrike geleentheid is vir Pannar en hulle kliënte. Vir Pannar is dit nie net oor produkte nie – dis oor verhoudings, ondersteuning en om boere by te staan met praktiese aanbevelings wat werklik 'n verskil maak op die plaas.[...]

By Bianca Pretorius|8th July 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , , |

KragDag 2025: Die selfstandigheid, wegbreek, landbou en energie-ekspo is om die draai

Dis amper weer tyd vir KragDag,   Suid-Afrika se toonaangewende ekspo vir selfstandigheid en volhoubare oplossings, van 7-9 Augustus by Diamantvallei Landgoed, 20km oos van Pretoria. Met meer as 600 uitstallers en ’n besoekertal van oor die 34 000 mense in 2024, is KragDag ’n unieke platform waar gesinne, entrepreneurs[...]

By Spesialisskrywer|1st July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top