Categories: Meganisasie Videos, Video's, VideosPublished On: 16th October 2025

VIDEO: ‘n Kykie na die Case IH-standplaas by NAMPO Kaap 2025

By 1 min read
105 words

DSC00800

Het jy al ooit gewonder hoe dit lyk binne die Case IH-standplaas by NAMPO Kaap? Hier is jou kans om saam te stap en tuis te voel in ’n wêreld van krag, presisie en vernuwende landboutegnologie!

Van ‘n heerlike koppie boeretroos, indrukwekkende trekkers tot ‘n vriendelike tegniese span om jou by te staan met al jou vrae – Case IH het weereens gewys hoekom hulle aan die voorpunt van moderne boerdery staan, en waarom boere hulle as landbou-vennoot kies. Maak seker jy merk jou kalender vir volgende jaar se NAMPO Kaap – moenie hierdie opwinding misloop nie!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0