landbou
NAMPO Kaap 2025 belig slim boerdery oplossings vir ‘n volhoubare toekoms
Namate die wêreldwye landboulandskap ontwikkel te midde van klimaatsverandering, bevolkingsgroei en voedselsekerheidsuitdagings, sal NAMPO Kaap 2025 weer dien as ’n toonaangewende platform waar produsente en vooruitgang ontmoet. Van 10 tot 13 September 2025 verwelkom Bredasdorp Park besoekers by die Wes-Kaap se kenmerkende landbou-ekspo, met die fokus op vanjaar se[...]
HERSKEPPENDE BOERDERY: Die toekoms van landbou
Die toekoms van boerdery berus op die toekoms van ons planeet. Een van die grootste bedrywe wat aan tegnologiese vooruitgang in die rigting van volhoubaarheid werk, is die landbousektor Die rede hiervoor is eenvoudig; Landbou maak staat op die natuurlike hulpbronne van ons planeet. Hulle sê wanneer iets moeilik[...]
Bek-en-klouseer: Biosekerheid tel spoed op
Verskerpte bioskerheidsmaatreëls is besig om vrugte af te werp. John Steenhuisen, Minister van Landbou, het pas aangekondig dat sy departement se verskerpte biosekerhedsmaatreëls deur sy departement besig is om bek-en-klouseer (BKS) aan bande te lê. Dit beteken dat dieresiektebeheergebiede (SBG’s) in twee provinsies binnekort opgehef kan word. Voorts is[...]
NAMPO 2025: Waar wêreldklas landbou met plaaslike vindingrykheid saamkom
NAMPO-park buite Bothaville het van 13 tot 16 Mei 2025 weer sy staal gewys. Met ’n rekordgetal van 87 191 besoekers en meer as 900 uitstallers het die 57ste NAMPO-oesdag nie net sy status as die grootste graangerigte landbouskou in Suider-Afrika bevestig nie, dit het ook gewys hoekom die[...]
LEMKEN wys waarom hulle markleiers is by NAMPO 2025
LEMKEN het tydens NAMPO weereens bewys waarom hulle markleiers in die landboubedryf is en waarom boere aanhou terugkom om hulle robuuste en betroubare produkte aan te skaf. Lemken het hulle bekende staatmakers saamgevat NAMPO toe, soos die Rubin 12 en Karat 9. Hierdie jaar het hulle egter ook die[...]