landbou

Maai die verantwoordelikheid wat jy saai: Hoe nakoming die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou bevorder

Ter herdenking van Wêrelddag vir Werksveiligheid en -gesondheid op 28 April, beklemtoon InteliGro ’n kernboodskap: Nakoming in landbou gaan nie meer net oor wetgewing nie – dit is ’n strategiese, etiese én omgewingsverantwoordelikheid. As ’n toonaangewende verskaffer van geïntegreerde gewasoplossings, werk InteliGro doelgerig daaraan om groter bewustheid van nakoming[...]

By Spesialisskrywer|24th April 2025|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Rooi Case-trekker: Simbool van landbou

Hoe rooier, hoe mooier, en die rooi Case IH Puma-trekker waarmee die Wes-Kaapse Minister van Landbou onlangs deur Kaapstad gery het, het beslis die koppe gedraai. Dr Ivan Meyer, Wes-Kaapse minister van Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, het met ‘n bloedrooi Case IH Puma-trekker vanaf Groentemarkplein in Kaapstad die[...]

By Tisha Steyn|14th April 2025|Categories: Artikels|Tags: , , , , |

Die grootste trekker in Suid-Afrika sit voet aan wal!

‘n Gedugte nuwe reus het in die wêreld van landbou-masjinerie –na vore getree – die Case IH Steiger 715 Quadtrac-trekker. Hierdie kragmonster het vir die eerste keer amptelik in Suid-Afrika geland, gereed om boere se produktiwiteit en doeltreffendheid na ‘n nuwe vlak te neem. Met ‘n enorme 533 kW[...]

By Bianca Henning|17th March 2025|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

NUUS: Wes-Kaap se landbou groei met 17,2%

Ten spyte van herhaalde wydverspreide oorstromings in die Wes-Kaap het landbou in die provinsie tydens die vierde kwartaal van 2024 ‘n groeikoers van 17,2% getoon. Volgens die nasionale kwartaallikse bruto-binnelandse produk (BBP) syfers wat op 4 Maart bekendgemaak is, het die landbousektor in die Wes-Kaap met 17% gegroei. “Na[...]

By Tisha Steyn|7th March 2025|Categories: Nuus|Tags: , |

Agri Wes-Kaap vra polisie-aksie na plaasaanval

Tisha Steyn Georganiseerde landbou Agri Wes-Kaap, verteenwoordiger van georganiseerde landbou in die Wes-Kaap, het Vrydag skok en kommer uitgespreek oor ‘n brutale aanval op ‘n bejaarde egpaar op hulle plaas in Raithby langs die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Volgens ‘n polisiewoordvoerder het die vrou (62) omstreeks 04:00 wakker[...]

By Tisha Steyn|13th January 2025|Categories: Veiligheid|Tags: , , , , |
0
Go to Top