Karat 9
LEMKEN wys waarom hulle markleiers is by NAMPO 2025
LEMKEN het tydens NAMPO weereens bewys waarom hulle markleiers in die landboubedryf is en waarom boere aanhou terugkom om hulle robuuste en betroubare produkte aan te skaf. Lemken het hulle bekende staatmakers saamgevat NAMPO toe, soos die Rubin 12 en Karat 9. Hierdie jaar het hulle egter ook die[...]
Vir ‘n ferm en egalige saadbed, kry LEMKEN se Rubin 12 en Karat 9
Die Karat 9 bewerk die grond na die Rubin 12 deur is vir ՚n fyner en fermer saadbed. Alles begin by jou saadbed. Dit bepaal tot ՚n groot mate die opkoms van jou gewasse en die uiteindelike sukses van jou oes. Daarom gebruik Skippies Joubert van Gideon Joubert Boerdery[...]
For a firm and even seedbed get LEMKEN’s Rubin 12 and Karat 9
LEMKEN's Rubin 12 cuts the crop residues after harvest time and deposits it in the top soil. It all starts with your seedbed. The seedbed largely determines the germination of your crops and the ultimate success of your harvest. That's why Skippies Joubert from Gideon Joubert Boerdery outside Luckhoff[...]