LEMKEN wys waarom hulle markleiers is by NAMPO 2025

Lemken_TN
LEMKEN het tydens NAMPO weereens bewys waarom hulle markleiers in die landboubedryf is en waarom boere aanhou terugkom om hulle robuuste en betroubare produkte aan te skaf.
Lemken het hulle bekende staatmakers saamgevat NAMPO toe, soos die Rubin 12 en Karat 9. Hierdie jaar het hulle egter ook die Karat 10 saam gevat wat ‘n verbetering is op die Karat 9.
Dan het hulle ook die Müthing Mulchers en Equalizer presisieplanters saamgevat.
Om meer uit te vind oor die produkte en dienste wat LEMKEN aan boere bied besoek hulle webwerf by www.lemken.com