landbou

Landboustudente skitter: ‘Ek wil in diepte betrokke wees’

Altesaam 189 studente van die Kaapse Instituut vir Landbou-opleiding: Elsenburg het Saterdag 7 Desember hulle sertifikate, diplomas en grade na voltooiing van hulle onderskeie leerderskapprogramme, diploma- en graadstudies ontvang. Jana , van Moorreesburg in die Wes-Kaap, en Conrad Viljoen by Dewetsdorp in die Vrystaat, het albei hulle B Agric-graad[...]

By Tisha Steyn|17th December 2024|Categories: Artikels|Tags: , , |

Vrystaat Landbou bekommerd oor huidige landboutoestande

“Bid asb. saam met ons boere vir reën!” sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Wilken het by die 20 Streekverteenwoordigers van VL regoor die Vrystaat dieselfde boodskap gehoor, in die saai gebiede: “Die mielies en soja’s wat net begin opkom kry baie swaar, as dit nie in[...]

By Spesialisskrywer|11th December 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

Saai en Farmers Lovers versterk vennootskap vir 2025 met ondersteuning van Santam

Saai (Suider-Afrika Agri-Inisiatief) is trots om die voortsetting van sy vennootskap met Farmers Lovers, ’n nie-winsgewende studenteorganisasie aan die Universiteit van die Vrystaat, wat toegewy is aan landbou-opvoeding, -bewustheid en volhoubaarheid, aan te kondig. Hierdie vennootskap, wat in 2024 begin het, sal in 2025 aanhou groei, danksy die ruim[...]

By Spesialisskrywer|3rd December 2024|Categories: Nuus|Tags: , , , |

2024: ‘n Vol jaar vir die landboubedryf

’n Terugblik op die afgelope jaar wys duidelik dat die Suid-Afrikaanse landbousektor steeds sy veerkragtigheid en vernuwing behou, ongeag die uitdagings wat dit in die gesig staar. 2024 het bewys dat die bedryf nie net oorleef nie, maar floreer in ’n steeds veranderende omgewing. In sommige opsigte was dit[...]

By ProAgri-redaksie|27th November 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , , , , , , , |

Dit is hoog tyd dat landbou erkenning kry

Hoewel die landbousektor dalk nie so aanloklik soos van die ander bedrywe is nie, is dit besmoontlik een van die sektore wat mees deurslaggewend vir die Suid-Afrikaanse ekonomie is. Landbou lewer 'n beduidende bydrae tot voedselsekerheid, indiensneming, uitvoerverdienste en die breër ekonomie en is ook die grondslag van landelike[...]

0
Go to Top