Universiteit van die Vrystaat
Amptelike bekendmaking van die Rico-beursfonds
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Universiteit van die Vrystaat (UFS) se Fakulteit van Landbou, het die unieke Rico-beursfonds vandag in Bloemfontein bekendgestel. Die fonds is die uitvloeisel van ‘n inspirerende skaapstorie wat beslis nie ‘n wolhaarstorie is nie – dit is ‘n verhaal van uithou, aanhou en gee.[...]
Saai en Farmers Lovers versterk vennootskap vir 2025 met ondersteuning van Santam
Saai (Suider-Afrika Agri-Inisiatief) is trots om die voortsetting van sy vennootskap met Farmers Lovers, ’n nie-winsgewende studenteorganisasie aan die Universiteit van die Vrystaat, wat toegewy is aan landbou-opvoeding, -bewustheid en volhoubaarheid, aan te kondig. Hierdie vennootskap, wat in 2024 begin het, sal in 2025 aanhou groei, danksy die ruim[...]