Rico-beursfonds
Amptelike bekendmaking van die Rico-beursfonds
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Universiteit van die Vrystaat (UFS) se Fakulteit van Landbou, het die unieke Rico-beursfonds vandag in Bloemfontein bekendgestel. Die fonds is die uitvloeisel van ‘n inspirerende skaapstorie wat beslis nie ‘n wolhaarstorie is nie – dit is ‘n verhaal van uithou, aanhou en gee.[...]