Nasionale Wolkwekersvereniging
Amptelike bekendmaking van die Rico-beursfonds
Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) en die Universiteit van die Vrystaat (UFS) se Fakulteit van Landbou, het die unieke Rico-beursfonds vandag in Bloemfontein bekendgestel. Die fonds is die uitvloeisel van ‘n inspirerende skaapstorie wat beslis nie ‘n wolhaarstorie is nie – dit is ‘n verhaal van uithou, aanhou en gee.[...]
Aandag wolboere: Bestuur jou veekudde beter met die hulp van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV)
Die Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) se Produksie Adviesdienste gee twee-maandeliks ’n lys van bestuursaksies wat belangrik ge-ag word om wolboere se veekuddes beter te bestuur. Maak kontak met ‘n NWKV provinsiale produksie adviseurs vir advies t.o.v. daardie praktyke wat gefinaliseer moet word binne ’n sekere bestek van twee[...]