Aandag wolboere: Bestuur jou veekudde beter met die hulp van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV)

theuns-botha-1
Die Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) se Produksie Adviesdienste gee twee-maandeliks ’n lys van bestuursaksies wat belangrik ge-ag word om wolboere se veekuddes beter te bestuur.
Maak kontak met ‘n NWKV provinsiale produksie adviseurs vir advies t.o.v. daardie praktyke wat gefinaliseer moet word binne ’n sekere bestek van twee maande, spesifiek in die somer reenvalgebiede.
Kliek op die skakel hieronder om meer te lees oor die lys van bestuursaksies wat gevolg moet word:
Kontak ’n adviseur in jou provinsie of streek
| Nasionale Wolkwekersvereniging van SA (NWKV) Produksie Adviseurs | |||
| Ooskaap | |||
| Juan Venter | 0796931953 | juanve@nwga.co.za | |
| Queenstown | |||
| Kobus Grobler | 0725935601 | kobus@nwga.co.za | |
| Noordkaap | |||
| Dawie Botha | 0836796815 | david@nwga.co.za | |
| Weskaap | |||
| Jannie Fourie | 0835641105 | jannie@nwga.co.za | |
| KwaZulu Natal & Mpumalanga | |||
| Annelize Smit van Niekerk | 0829283592 | annelize@nwga.co.za | |
| Vrystaat | |||
| Jan Louis Venter | 0836501131 | janlouis@nwga.co.za | |
Bron: NWKV