wetgewing
Maai die verantwoordelikheid wat jy saai: Hoe nakoming die toekoms van Suid-Afrikaanse landbou bevorder
Ter herdenking van Wêrelddag vir Werksveiligheid en -gesondheid op 28 April, beklemtoon InteliGro ’n kernboodskap: Nakoming in landbou gaan nie meer net oor wetgewing nie – dit is ’n strategiese, etiese én omgewingsverantwoordelikheid. As ’n toonaangewende verskaffer van geïntegreerde gewasoplossings, werk InteliGro doelgerig daaraan om groter bewustheid van nakoming[...]
Boere help red Overberg Rûens se Renosterveld
Boere in die Overberg Rûens lewer ՚n belangrike bydrae tot die bewaring en restourasie van die oorblywende renosterveld. Renosterveld verwys nie na ՚n enkele plantsoort nie, maar sluit ՚n verskeidenheid plante in. Dit word as die rykste bolplantstreek op aarde beskou en sluit bolplante soos Freesia en Gladiolus in[...]
Jag met honde bly ‘n probleem
Die nasionale RPO(Rooivleisprodusente-organisasie) het tydens sy afgelope uitvoerende raadsvergadering die probleem van die onwettige jag met honde breedvoerig bespreek en het meer hieroor uitgebrei in hulle nuusbrief van Februarie. Boere wil weet wat hulle te doen staan as daar onwettig op hulle plase gejag word met honde. Dit het[...]
Swak werksprestasie
‘n Kopseer wat boere en bestuurders deesdae al hoe meer kwel, is swak werksprestasie deur werknemers wat versuim om aan die werkgewer se vasgestelde standaarde ten opsigte van hoeveelheid werk en gehalte werk te voldoen.Die Wet op Arbeidsverhoudinge (WAV) se Goeiepraktykkode sit riglyne uiteen oor hoe die werkgewer swak[...]
Dragtige varke kry meer Vryheid
Nuwe regulasies vir sogbehuising is reeds in Brittanje en EU-lande van toepassing, maar Suid-Afrika se varkboere het darem nog ’n tydjie grasie voordat hulle ook aan die nuwe regulasies moet voldoen.