wetgewing
'n Oplossing moet vinnig gevind word of…
"Grondhervorming is die vernaamste drywer van die politiek in Suid-Afrika," reken Aggrey Mahanjana van die Afrikaboerevereniging van Suid-Afrika, AFASA. Sy organisasie het minister Gugile Nkwinti se 50/50-voorstel verwerp en glo hulle het 'n werkbare plan om vir die regering aan te bied.