politiek
Grondmosie – populistiese politiek seevier oor nasionale belang
Agri SA het volle begrip vir die noodsaak van grondhervorming en die frustrasie met die oënskynlike stadige vordering en is verbind tot ordelike en volhoubare grondhervorming. Politiek en emosie het egter die botoon gevoer in die debat oor grond wat Dinsdagmiddag (27 Februarie 2018) in die Nasionale Vergadering gevoer[...]
'n Oplossing moet vinnig gevind word of…
"Grondhervorming is die vernaamste drywer van die politiek in Suid-Afrika," reken Aggrey Mahanjana van die Afrikaboerevereniging van Suid-Afrika, AFASA. Sy organisasie het minister Gugile Nkwinti se 50/50-voorstel verwerp en glo hulle het 'n werkbare plan om vir die regering aan te bied.