ANC

Grondmosie – populistiese politiek seevier oor nasionale belang

Agri SA het volle begrip vir die noodsaak van grondhervorming en die frustrasie met die oënskynlike stadige vordering en is verbind tot ordelike en volhoubare grondhervorming. Politiek en emosie het egter die botoon gevoer in die debat oor grond wat Dinsdagmiddag (27 Februarie 2018) in die Nasionale Vergadering gevoer[...]

By Specialist Writer|28th February 2018|Categories: News|Tags: , , , , , , |

Grond: Dis nie sommer net vir vat nie

Adjunk-minister, Mcebisi Skwatsha het, na bewering tydens ‘n vergadering van die Portefeuljekomitee op Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, gesê dat die ANC in Maart ‘n konferensie oor onteiening sonder vergoeding sal hou en dat onteiening sonder vergoeding daarna deur alle relevante staatsdepartemente in werking gestel sal word.  Hy is aangehaal[...]

By Specialist Writer|1st February 2018|Categories: News|Tags: , , |

Agbiz notes with disappointment and deep concern the ANC resolution on land expropriation without compensation

“The Agricultural Business Chamber (Agbiz) has noted with disappointment and deep concern the resolution adopted by the ANC Elective Conference to amend the Constitution of South Africa to effect land expropriation without compensation, albeit subject to certain caveats and conditions regarding sustainability,” Dr John Purchase, CEO of Agbiz, stated[...]

By Specialist Writer|21st December 2017|Categories: News|Tags: , |

ANC beleid sal Suid-Afrika vernietig

Deur Fanie Brink - Onafhanklike Landbou-ekonoom “Die ANC se hernude aanslag op die politieke stabiliteit en ekonomiese vooruitgang van die land met sy ‘radikale ekonomiese transformasie’ en ‘daadwerklike grondhervorming’ sal Suid-Afrika op sy knieë dwing as gevolg van ongekende ekonomiese agteruitgang, hongersnood en baie groter armoede,” sê Fanie Brink,[...]

ANC en Cosatu speel politiek met uitsettingskwessie

“Die Wes-Kaapse regering stem saam met Cosatu dat onwettige uitsettings veroordeel moet word. Daar is baie duidelike wette wat gevolg moet word in uitsettingsprosesse, hetsy op 'n plaas of op enige ander eiendom in Suid-Afrika,” sê mnr Alan Winde, minister van Ekonomiese Geleenthede in die Wes-Kaap, na 'n mediakonferensie wat gister deur Cosatu en die ANC gelei is.

By Specialist Writer|10th October 2014|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top