KragDag 2025
KragDag 2025 wys die pad na selfstandigheid en volhoubaarheid: ’n Platform vir oplossings
KragDag 2025 het van 7 tot 9 Augustus plaasgevind op die pragtige Diamantvallei Landgoed net buite Pretoria. Die jaarlikse ekspo, wat homself gevestig het as die voorste platform vir selfstandigheid en volhoubare oplossings in Suid-Afrika, het besoekers van regoor die land gelok. Onder die tema “Bou ’n nalatenskap” is[...]
KragDag 2025: Die selfstandigheid, wegbreek, landbou en energie-ekspo is om die draai
Dis amper weer tyd vir KragDag, Suid-Afrika se toonaangewende ekspo vir selfstandigheid en volhoubare oplossings, van 7-9 Augustus by Diamantvallei Landgoed, 20km oos van Pretoria. Met meer as 600 uitstallers en ’n besoekertal van oor die 34 000 mense in 2024, is KragDag ’n unieke platform waar gesinne, entrepreneurs[...]