VIDEO: Pannar maak waardevolle bydrae by Val Boeredag 2025

PAM TN (1)
Joe Payne, streeksbestuurder van Pannar, deel waarom Val Boeredag ’n belangrike geleentheid is vir Pannar en hulle kliënte. Vir Pannar is dit nie net oor produkte nie – dis oor verhoudings, ondersteuning en om boere by te staan met praktiese aanbevelings wat werklik ‘n verskil maak op die plaas.
Met hulle deelname geskoei op die behoeftes van boere, bied Val Boeredag ’n interaktiewe platform waar kundigheid, vrae en kennis in ‘n gemaklike omgewing uitgeruil kan word.
Kyk die video vir meer: