Wes-Kaap landbou

Video: Agrico bied tegnologie wat groei moontlik maak

By NAMPO Kaap 2025 het Agrico hulle toewyding aan volhoubare besproeiingsoplossings en netwerkontwikkeling ten toon gestel. Van mikrobesproeiing vir tuine tot gevorderde drupstelsels en spilpunte—Agrico bied ’n volledige reeks tegnologie vir elke boerderybehoefte. In die Wes-Kaap lê die fokus veral op mikro- en drupbesproeiing, met voortdurende uitbreiding in vervaardiging[...]

Video: Massey Ferguson 8737 S: Krag, tegnologie en gerief op sy beste!

George Kockrell van Hennies Trekkers in Malmesbury het die indrukwekkende Massey Ferguson 8737 S aan Wes-Kaapse boere bekend gestel tydens die Farmspace Pro Tour Boeredag. Hierdie vlagskip van die 8700-reeks het met sy 370 perdekrag ’n kragtige indruk gemaak. Die trekker is ontwerp vir die uiteenlopende boerderypraktyke van die[...]

Miljard rand opsy gesit vir landbou in Wes-Kaap

Die Wes-Kaapse minister van landbou, dr. Ivan Meyer, het die departement se begroting van R1,018 miljard vroeër vandeesweek in die provinsiale parlement ter tafel gelê. "Ten spyte van talle uitdagings soos vertragings en ondoeltreffendheid by die hawens, verhoogde geopolitieke onsekerheid en beurtkrag, het die landbou en landbouverwerkingsuitvoere van R63[...]

By Tisha Steyn|2nd April 2024|Categories: Artikels, Nuus|Tags: , , , |
0
Go to Top