Farmspace Pro Tour
Video: Massey Ferguson 8737 S: Krag, tegnologie en gerief op sy beste!
George Kockrell van Hennies Trekkers in Malmesbury het die indrukwekkende Massey Ferguson 8737 S aan Wes-Kaapse boere bekend gestel tydens die Farmspace Pro Tour Boeredag. Hierdie vlagskip van die 8700-reeks het met sy 370 perdekrag ’n kragtige indruk gemaak. Die trekker is ontwerp vir die uiteenlopende boerderypraktyke van die[...]