Agri Wes-Kaap
Miljard rand opsy gesit vir landbou in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse minister van landbou, dr. Ivan Meyer, het die departement se begroting van R1,018 miljard vroeër vandeesweek in die provinsiale parlement ter tafel gelê. "Ten spyte van talle uitdagings soos vertragings en ondoeltreffendheid by die hawens, verhoogde geopolitieke onsekerheid en beurtkrag, het die landbou en landbouverwerkingsuitvoere van R63[...]
Agri Wes-Kaap baklei vir boere
NAMPO Kaap het vanjaar van 14 – 17 September in Bredasdorp plaasgevind, en dit is tydens dié samekoms waar boere met die bestuur van Agri Wes-Kaap (AWK) in gesprek kon tree, om te hoor hoe AWK te werk gaan om produsente van die Wes-Kaap te verteenwoordig. Jannie Strydom, uitvoerende[...]
Nog hulp aan boere in droogtetyd
Dis nie net die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes se boere wat mekaar in droogtetye help nie, maar ook die boere van die Wes-Kaap.Wes-Kaapse boere het 100 ton voer vir hulle medeboere in Kliprand geskenk. Die boere het saam met Agri Wes-Kaap gewerk om die droogte te verlig. Daar is[...]