landbou
Landbou groei te midde van uitdagings
Ten spyte van talle uitdagings het landbou in die derde kwartaal met ‘n verdere 1,1% (kwartaal-op-kwartaal) in bruto waarde gegroei na ‘n groei van 2,5% in die tweede kwartaal. Boonop het uitvoere met 0,7% toegeneem, veral wees ‘n styging in die handel van groenteprodukte en minerale. Die tweede grootste[...]
VIDEO: ‘n Kykie na die Case IH-standplaas by NAMPO Kaap 2025
Het jy al ooit gewonder hoe dit lyk binne die Case IH-standplaas by NAMPO Kaap? Hier is jou kans om saam te stap en tuis te voel in ’n wêreld van krag, presisie en vernuwende landboutegnologie! Van ‘n heerlike koppie boeretroos, indrukwekkende trekkers tot ‘n vriendelike tegniese span om[...]
Landbou in die Wes-Kaap kan tariefskokke in strategiese geleenthede omskep
Suid-Afrika se landbousektor staar een van sy grootste handelskokke in jare in die gesig, aangesien nuwe tariewe in die Verenigde State hernude druk op uitvoerders in die Wes-Kaap plaas. Maar in plaas van wanhoop, sien nywerheidsleiers die uitdaging as 'n geleentheid om 'n nuwe blaadjie om te slaan. Tydens[...]
Video: Agrico bied tegnologie wat groei moontlik maak
By NAMPO Kaap 2025 het Agrico hulle toewyding aan volhoubare besproeiingsoplossings en netwerkontwikkeling ten toon gestel. Van mikrobesproeiing vir tuine tot gevorderde drupstelsels en spilpunte—Agrico bied ’n volledige reeks tegnologie vir elke boerderybehoefte. In die Wes-Kaap lê die fokus veral op mikro- en drupbesproeiing, met voortdurende uitbreiding in vervaardiging[...]
Debbie Bester: Landbou is nie net ’n besigheid nie; dit is die hartklop van ons samelewing
"Vroue het dikwels ’n natuurlike vermoë om empatie te wys, te luister en verhoudings te bou. Hierdie is vaardighede wat ongelooflik belangrik is in ՚n leier, veral in die landboubedryf waar menseverhoudings baie belangrik is.” So sê die mooi, jong, slim en passievolle Debbie Bester. Sy is vanaf 1[...]