Reinke Afrika
Reinke Afrika bou saam aan die toekoms van landbou by Hoërskool Volkskool
Die Hoër Volkskool in Potchefstroom het tydens hul onlangse oesdag op 26 Februarie ’n besondere mylpaal bereik met die eerste suksesvolle oes van groen mielies op die skool se terrein. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, gemeenskapsamewerking en veral die volgehoue betrokkenheid van Reinke Afrika – ’n[...]
Die spil waarom alles draai: Reinke kyk terug na ’n suksesvolle 2025 en sê dankie aan die mense agter die groei
Reinke het op 28 November hulle jaar op besonderse wyse afgesluit met ’n jaareindfunksie en toekenningsgeleentheid by Crista Galli in Potchefstroom, ’n aand wat nie net sukses gevier het nie, maar ook die mense en vennootskappe wat dit moontlik maak. Die funksie is bygewoon deur sowel Reinke Suid-Afrika en[...]
Reinke – die naam vir besproeiing wat werk
Die wêreld se grootste private vervaardiger van spilpunte en bewegende besproeiingstelsels is Reinke Manufacturing. Hulle fokus op die bou van gehalte besproeiingstelsels en die volhoubaarheid van jou boerdery, nie net op die geld in hulle sak nie. Sedert 1968 vervaardig hulle reeds spilpunte en besproeiingstelsels wat pasgemaak is vir[...]