Jaareindfunksie
Die spil waarom alles draai: Reinke kyk terug na ’n suksesvolle 2025 en sê dankie aan die mense agter die groei
Reinke het op 28 November hulle jaar op besonderse wyse afgesluit met ’n jaareindfunksie en toekenningsgeleentheid by Crista Galli in Potchefstroom, ’n aand wat nie net sukses gevier het nie, maar ook die mense en vennootskappe wat dit moontlik maak. Die funksie is bygewoon deur sowel Reinke Suid-Afrika en[...]