hooimakers
New Holland se hooisnyers en -kneusers: ’n Snit bo die res
Produktiwiteit. Presisie. Effektiwiteit. Die nuutste generasie SR200 Speedrowers is ontwikkel ná jare se gesprekke met hooimakers wat hul behoefte uitgespreek het vir ’n platsnyer wat hulle kan help om meer hooi per dag te sny. Die resultaat is die Speedrower® PLUS- selfaangedrewe platsnyer, wat uitstekende gemak vir bestuurders bied[...]