landbou
TLU SA se Jongboer-konferensie: Nuwe generasie boere hou oog op toekoms
Op 13 Maart vanjaar het jong boere, rolspelers in die landboubedryf en ondersteuners by Gecko Ridge in Mooiplaats, Pretoria, bymekaar gekom vir TLU SA se Jongboer-konferensie. Met die tema “Boer 2.0: Die nuwe generasie boer” het die dag gefokus op die rol wat jong boere moet speel in die[...]
Suid-Afrikaanse landbou herstel sterk met dubbelsyfergroei in 2025
AgriSA neem kennis van die jongste landbousyfers wat deur Statistieke Suid-Afrika vrygestel is. Dit is ’n beduidende herstel ná twee agtereenvolgende jare van inkrimping in 2023 en 2024. “Die positiewe prestasie is grootliks gedryf deur sterk produksie in veldgewasse en tuinbou, veral graan-, oliesaad- en vrugtebedrywe. Herstel in mielie-[...]
Reinke Afrika bou saam aan die toekoms van landbou by Hoërskool Volkskool
Die Hoër Volkskool in Potchefstroom het tydens hul onlangse oesdag op 26 Februarie ’n besondere mylpaal bereik met die eerste suksesvolle oes van groen mielies op die skool se terrein. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, gemeenskapsamewerking en veral die volgehoue betrokkenheid van Reinke Afrika – ’n[...]
New Holland se hooisnyers en -kneusers: ’n Snit bo die res
Produktiwiteit. Presisie. Effektiwiteit. Die nuutste generasie SR200 Speedrowers is ontwikkel ná jare se gesprekke met hooimakers wat hul behoefte uitgespreek het vir ’n platsnyer wat hulle kan help om meer hooi per dag te sny. Die resultaat is die Speedrower® PLUS- selfaangedrewe platsnyer, wat uitstekende gemak vir bestuurders bied[...]
2025: Landbouhoogtepunte
2025 het vir Suid-Afrikaanse landbou ’n jaar van uitdagings en geleenthede gebring. Van droogtetye, siekte-uitbrekings en stygende insetkoste tot baanbrekende innovasies en rekordprestasies op veilings, het hierdie jaar gewys hoe veerkragtig en aanpasbaar die landboubedryf is. Terselfdertyd bied die toekoms nuwe moontlikhede en positiewe tekens van groei. Ons neem[...]