Balfour Hooidag 2025

VIDEO: Falcon Equipment | Balfour Hooidag 2025

Wanneer dit by hooimaak toerusting kom kan jy die span van Falcon niks vertel nie. Hulle het onlangs by die Balfour hooidag hulle mees gevorderde hooimaak toerusting kom demonstreer. Om meer van Falcon se hooimaaktoerusting te leer kan jy hulle webtuiste by www.falconequipment.co.za besoek. https://youtu.be/1dvg1fyFgdo

By Specialist Writer|23rd January 2025|Categories: Video's|Tags: , |

VIDEO: DamPro by Balfour Hooidag 2025

DamPro vervaardig produkte wat spesifiek gemaak is vir gronddamme wat lek of ‘n probleem met besoedelde water of alge het. Die DamPro-produkreeks bestaan uit drie produkte, DamFix Wet, DamFix Dry en DamFix Bio. Elkeen van hierdie produkte is gepatenteer om ‘n spesifieke gronddamprobleem op te los. Die DamPro-span was[...]

By Specialist Writer|23rd January 2025|Categories: Video's|Tags: , , , |

Case IH en NMI skitter by Balfour Hooidag 2025

Balfour Hooidag 2025 het boere, landboukundiges en vervaardigers bymekaar gebring om die jongste tegnologie en toerusting in aksie te sien. Onder die hoogtepunte van die dag was Case IH en NMI (Northmec Implemente), wat ‘n reeks vernuwende produkte gedemonstreer het. André Olwagen, produkportefeuljebestuurder by Case IH, het die dag[...]

0
Go to Top