Categories: Video'sPublished On: 23rd January 2025

VIDEO: DAMFIX by Balfour Hooidag 2025

By 1 min read
109 words

BalfourHooidag_Dampro_17-01-2025_THUMBNAIL (1)

DamPro versprei en installeer produkte wat spesifiek gemaak is vir gronddamme wat lek of ‘n probleem met besoedelde water of alge het. Die DAMFIX-produkreeks word met trots vervaardig deur Kannar Earth Science in Kempton Park, Johannesburg

Die DAMFIX-produkreeks bestaan uit drie produkte, DAMFIX Wet, DAMFIX Dry en DAMFIX Bio. Hierdie produkte is ontwikkel om verskeie gronddamprobleme op te los. Die DamPro-span was onlangs by Balfour Hooidag, waar boere van Balfour en Delmas opgewonde was om met hulle produkte kennis te maak.

Vir ‘n vinnige en doeltreffende manier om jou dam reg te kry, besoek gerus hulle webtuiste by www.damfix.co.za vir meer inligting.

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0