DamPro
Daar is een ding beter as ‘n gronddam: ‘n Water digte gronddam
Elke boer weet dat ‘n dam een van die grootste bates vir ‘n plaas is. Die doel van ‘n gronddam is om water op te gaar. Die water word gebruik om o.a. gewasse te beproei en drinkwater aan diere beskikbaar te stel. Die uitdaging is egter dat ‘n dam[...]
VIDEO: DAMFIX by Balfour Hooidag 2025
DamPro versprei en installeer produkte wat spesifiek gemaak is vir gronddamme wat lek of ‘n probleem met besoedelde water of alge het. Die DAMFIX-produkreeks word met trots vervaardig deur Kannar Earth Science in Kempton Park, Johannesburg Die DAMFIX-produkreeks bestaan uit drie produkte, DAMFIX Wet, DAMFIX Dry en DAMFIX Bio.[...]